Gavin Prins

Your guide to the world of entertainment

Rus in vrede Johan

3 Comments

Die veteraan-akteur Johan van der Merwe is gisteroggend oorlede. FOTO: GOOGLE IMAGES

JOHAN VAN DER MERWE, akteur en regisseur, is gisteroggend in die ouderdom van 62 dood. Hy het onder meer in Nommer Asseblief, Parys Parys en Lipstiek Dipstiek gespeel. Hy laat sy lewensmaat Francois Liebenberg, en dogters Erica en Mart-Marie en seun Adriaan agter. Mart-Marie het gister aan my gese sy is baie geskok oor die heengaan van haar pa. ” Ek mis sy baard wat altyd so steek, en glimlag.” Volgens Beeld was hy ook die stem van die verkleurmannetjie in Nuustak.

Author: Gavin Prins

Gavin is a entertainment reporter at Rapport newspaper in South Africa. He presented Tonge los on channel 111.

3 thoughts on “Rus in vrede Johan

  1. Johan is tans in Parys Parys op kykNET

  2. Ons innige meegevoel aan die familie. Ons is jammer. Sterkte. Jesus gee krag.

    • Kan Iemand My Kontak… Ken die Familie van jare terug … Tannie Mart & Oom Hansie …. Tokkie, Tannie Joey Munnik Se Dogter …. 0825755469 of 044 8710118 Groete En Sterkte

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s